"Die wêreld se toomlose onderstebokeer-passie" — die boerehuis, arbeid en etniese mobilisasie in "Bywoners" (1919) van Jochem van Bruggen
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State - Universiteit van die Vrystaat
DOI
Files
Loading...
Name
J Koch — Die boerehuis arbeid en etniese mobilisasie in Bywoners_1919_van Jochem van Bruggen.pdf
Size
84.46 KB
Format
Adobe PDF
Checksum
(MD5):0cb177c22a2ed61120b0328fd083979b
Abstract
As brief as a novella, and published years before D F Malherbe’s "Die meulenaar" (1926) and C M van den Heever’s "Op die plaas" (1927) — generally cited as the first Afrikaans pastoral novels — "Bywoners" (1919) by Jochem van Bruggen nevertheless shares many of the characteristics of the pastoral novel. This article focuses on Van Bruggen’s portrayal of the milieu: the representation of the farmhouses of the time and the spatial situation of houses and other farm buildings. It demonstrates that both this portrayal and its socio-critical implications are firmly anchored in the narrative. The depiction of labour and ethnic mobilisation is also examined in this regard. In conclusion, it is argued that Van Bruggen’s socio-critical and hence didactic objective in writing "Bywoners" was to effect a change in the mentality of the impoverished Afrikaners of his day.
Description
"Bywoners" (1919) deur Jochem van Brugen toon heelparty tematiese kenmerke van die plaasroman, hoewel dit novelle-agtig kort is en ’n hele paar jaar vroeër verskyn het as D F Malherbe se "Die Meulenaar" (1926) en C M van den Heever se "Op die plaas" (1927) — twee werke wat in een asem genoem word as daar sprake is van die eerste Afrikaanse plaasromans. In die artikel word veral gekonsentreer op die ruimtebeelding in Bywoners: die manier waarop destydse boerewonings voorgestel is; die ruimtelike plasing van huise en opstalle; die verankering van hierdie uitbeelding asook die sosiaal-kritiese implikasies daarvan in die verhaalopset. Die uitbeelding van arbeid en etniese mobilisasie kry bykomend in hierdie verband aandag. As slotargument word aangevoer dat Van Bruggen se sosiaal-kritiese en gevolglik didaktiese oogmerke met "Bywoners" spesifiek gemik was op die verandering van die geestesgesteldheid van die verarmde Afrikaners van sy tyd.
Citation
Acta Academica 2003 35(3): 1-25